Navigate AgriMag

Property

R 120,000

Vacant land Property for Sale

Limpopo - Thabazimbi
Updated: 159d ago
Used
56

Prys drasties verlaag. Eienaar verplaas. KOOP DIREK VANAF EIENAAR. GEEN KOMMISSIE BETROKKE VIR R120 000 Lieflike erf in die beste deel van Leeupoort, Uitbreiding 5. Erf 928. Die erfbelasting is R162.00 per maand. Die erf laat hom toe om 'n noordfront huis op te bou. op Leeupoort is 'n paar kranige bouers wat ek kan aanbeveel. Daar is pragtige natuurlike bome aan voorkant, wat 'n pluspunt is wat diere baie kom besoek. Aan die agterkant van erf word tans 'n huis gebou . Leeupoort is verklaar as 'n natuur reservaat en diere soos Koedoes, zebras, vlakvarke, Rooi en bos bokkies, Njalas , bosvarke , gebande muishonde en apies loop tussen die huise rond.Binne in die natuur reservaat is die Kamele en elande te sien. Daar is ook 'n uitkyk toring waar jy pragtige natuur tonele asook sons ondergang kan geniet Leeupoort le in die hartjie van die bosveld. Koedoeskop is 15 km, 56km is Thabazimbi, Bele Bela is 70km, Hartbeespoort 138 en Pretoria is 170 km. Leeupoort beskik oor 3 swembaddens,'n bottelstoor, slaghuis en restaurant en kafee vir die nodigste. Daar is 'n paar haarkappers en 'n Tee tuin. Leeupoort is 'n dorpie wat op sy eie kan funksioneer. Troeteldiere word nie hier toegelaat nie. Hy het sy eie posbus afdeling vir sy inwoners. Daar is 'n Biblioteek vir die leser asook 'n jukskeibaan . Op Koedoeskop is 'n skool asook 'n Brandstof stasie. Obaro Kooperasie is 15 Km vanaf Leeupoort waar omtrent iets van alles beskikbaar is Kontak vir Ina by Show 0825630886 og inab1950@gmail.com om afspraak te maak om erf te besigtig

Id: 6891606
Message Dealer

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.