Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville. Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18 panele, 4 batterye en Yeye inverter) aangevul met 6 solar geysers om onafhanklik te wees van Eskom! Geen beurtkrag! NO LOADSHEDDING! Kwekery, vrugteboord, kweekhuise, en pekan neut plantasie (met drup besproeing) produseer reeds goeie jaarlikse inkomste. Twee boorgate met pompe en besproeing pype met onbeperkte water vir besproeing. Ekstra solar panele en solar boorgat pomp op 'n tweede boorgat. Uitstekende vrugbare grond waarvan 'n gedeelte toegerus is met besproeiengspype. Volop grond water! Mooi tuin met pragtige sierbome. Kampe vir diere, 2 hektaar weiding toegespan met 'n sterk heining. Belê in 'n rustige woonplek op die platteland maar met die stadsfasiliteite gerieflik naby. Veilig met diefwering en naby aan bure. Uitstekende waarde vir geld! Die eienaar tree af en wil graag sy kosbare 'kosbos' (food forest) wat hy oor 40 jaar verbeter het, verkoop aan 'n verdienstelike koper. Skakel nou om 'n besoek te reël. Show 0836361449
The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.