Navigate AgriMag

Property

Please Contact

Farms Property for Sale

Limpopo - Thabazimbi
Updated: 139d ago
Used

Pragtige besonderse 600 hektaar Bosveldplaas. Omring deur berge. 7 Klowe en majestueuese kranse met die Krokodilrivier aangrensend. Wildwerend omhein. Geniet permanente verblyf in die Bosveld. Kom kampeer met jou karavaan @R1500p.m. of gaan vir die "off-grid" opsie @R900p.m. op 'n self uitgesoekte besonderse plek in die natuur. Of sit jou eie netjiese struktuur op. Huise of chalets te huur is beskikbaar van tyd tot tyd. Verbou jou eie voedsel op jou eie of gesamentlik. Weiding kan bykomend gehuur word. Ideaal vir pensionarisse, werkendes of begin jou eie toerisme besigheid.

Id: 5388813
Message Dealer

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.