Navigate AgriMag

Property

Please Contact

Farms Property for Sale

Limpopo - Thabazimbi
Updated: 5h 9m ago
Used

1.) Bou jou eie besigheid deur te spesialiseer op bv. tentkampe / Lodges / kampeer (4x2 of 4x4 groepe), tema-groepe, ens. ens. Huur jou eie area op langtermyn en benut ryregte, stap, bergfiets, kajak, e.a. op die 600ha plaas. Besonderse berge, klowe, kranse, vlaktes, pragtige uitsigte en die Krokodilrivier..... * Jy is dalk reeds in die toerismebedryf, maar wil graag uit die stad nader aan die natuur jou blyplek, kantore en lodges / kampe kom opsit. 2.) Alternatiewelik huur slegs 'n karavaanstaanplek @R1500p.m. en geniet ook die res van die 600ha Wildsplaas. Of kampeer heeltemal "off-grid" vir R900p.m. afgesonder in 'n kom tussen die berge of in die klowe met uitsigte na die berge of oor die wye vlaktes.... 3.) Huur enige van 3 chalets (R2500 tot R4000p.m.). Indien jy 'n huis in die stad het / elders het, verhuur hom en kom bly goedkoper op die Platteland. 4.) Produseer volhoubaar jou eie voedsel op die plaas - soos: groentes en vrylopende vee / pluimvee. 5.) Huur weiding soos benodig of deel in ons Gemeenskapsgroep. Skakel Bertus Show 081 271 3117

Id: 5388783
*Terms and Conditions apply.

All advert data including images, descriptions & pricing on AgriMag is supplied by our advertising partners. Although we pride ourselves in supplying accurate data, images and pricing, neither AgriMag nor our advertising partners may be held responsible for any errors that may occur. A detailed email will be supplied by AgriMag and/or the relevant dealer upon enquiring on any stock.

Message Dealer

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.