Navigate AgriMag

Livestock handling equipment Spray dips

Please Contact

Livestock dipping and spraying Livestock handling equipment for Sale

Gauteng - Bronkhorstspruit
Updated: 10h 5m ago
Used

FJC Staalwerke, ons vervaardig hierdie spray dips vir skape/bokke en beeste. Elke dip het sy eie reservoir op die vloer waarin onderskeidelik 350 en 600L vloeistof gemeng kan word. Die vloeistof word weer opgevang deur die toe kante en kan soodoende help om te bespaar op die dip mengsel. Die dips het onderskeidelik 6 tot 12 v-jet nozzles in wat 'n wye area op die dier dek. Elke dip kom met sy eie booster pomp wat die grootte van die dip akkomodeer. Dips is semiverskuifbaar, kan op 'n sleepwa of bakkie gelaai word om te gebruik waar jy dit nodig het. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Show 0733264492

Id: 8090745
*Terms and Conditions apply.

All advert data including images, descriptions & pricing on AgriMag is supplied by our advertising partners. Although we pride ourselves in supplying accurate data, images and pricing, neither AgriMag nor our advertising partners may be held responsible for any errors that may occur. A detailed email will be supplied by AgriMag and/or the relevant dealer upon enquiring on any stock.

Message Dealer

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.