FJC Staalwerke, ons bou hierdie self voerders vir die skape en bokke. Dit werk uitstekend vir pille. Verminder jou tyd spandeer aan voer gee. Maak vol en vergeet van hom. Verskuifbare self voerders met kruip panele vir jou lammers, 1.8m Voerders vir jou groot kampe, 1.2m voerders vir jou kleiner kampe, en dan ook die minni voerders vir jou Ooi met meerfoudige lammers of jou kwarentyn/siekeboek kampe. Baie netjies, sterk, ekonomies. Kwalityt werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie.
All advert data including images, descriptions & pricing on AgriMag is supplied by our advertising partners. Although we pride ourselves in supplying accurate data, images and pricing, neither AgriMag nor our advertising partners may be held responsible for any errors that may occur. A detailed email will be supplied by AgriMag and/or the relevant dealer upon enquiring on any stock.
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.