FJC Staalwerke, ons vervaardig hierdie voer kombo wat kan gebruik word vir jou kwarintyn kampies, sieke boeg, Ooie met meer tallige lammers of sommer vir jou vetmaak stasie, kruip hokke. Dit het alles wat jy nodig het. 2x2m kampie, jy het 'n voerder vir pille, 'n voerder vir gras/lucerne en 'n water troggie. Ons bou verskillende panele om te pas by jou unike behoeftes. Voerders en kampe kan vergroot word soos jou behoeftes dit vereis. Ons is gelee op die Rhenosterfonein pad in die Donkerhoek area. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Kontak ons gerus. Show 0733264492
All advert data including images, descriptions & pricing on AgriMag is supplied by our advertising partners. Although we pride ourselves in supplying accurate data, images and pricing, neither AgriMag nor our advertising partners may be held responsible for any errors that may occur. A detailed email will be supplied by AgriMag and/or the relevant dealer upon enquiring on any stock.
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.